Die raam is van soliede hout en sit heerlik gemaklik. Die Nikito-stoel kos R8 995, te koop by takke landwyd.