Hulle gebruik net suiwer handgespinde wol en hul nuwe reeks Kalahari is in natuurlike kleure beskikbaar. Pryse vanaf R2 200 m², BTW uitgesluit. Kontak 021 418 1054 of besoek www.fibredesigns.co.za.