Ons het vir die ottomans los oortreksels gemaak uit Hertex  Fabrics se Sam-reeks, Everglade materiaal (R220 p.m.).  Laat een of twee dik planke (sowat R113 vir ’n 3 m steierplank, Builders Warehouse) daarop rus om ’n bankie of lae tafeltjie te maak. Dit word ’n sitplek of pak-en uitstalruimte. Wit Wonki  Ware-blompotte (v.l.n.r. R199, R199 en R270), uitsoektakke  van Woolworths. Wit bak (R279), Loads of Living. Indo-Nepali-mat  (R5 212), Gonsenhausers Fine Rugs, www.finerugs.co.za.

Ander items stilis se eie.

Wenk: Uitsoek-takke van Mr Price Home verkoop los oortreksels
(R99,99 elk) vir ottomans.

 
Voor die BED
By groot ysterware- en stoffeerwinkels is ’n verskeidenheid pote te kry.
Jy kan eenvoudige silinder-pote koop, wat maklik oorgetrek kan word: Knip ’n lappie groot genoeg om netjies om die poot te pas
en plak dit met kontakgom vas. Ons het ’n los oortreksel gemaak
(sien sarie.com), die soom langer gesny, omgevou en aan die
onderkant van die ottoman vasgekram. Bedlampie (R199,99), Woolworths. Duvet-stelle (vanaf R249,99 elk), Mr Price Home.
Koning-grootte (50 x 90 cm) slaapkussings (R345 elk)
en standaard-slaapkussings (R245 elk) gevul met ‘n mengsel van eendedons en vere, Granny Goose (www.grannygoose.com).
Rietmatjie (R250), Moroccan Warehouse. Lint waaraan hart hang,
Ebony and Ivory (www.ebonyandivoryribbons.co.za).
Ander items stilis se eie.
In die SITKAMER
Kunsleer-ottoman met stiksels (R399), Mr Price Home.
Stoel (R8 995), Loft Living. Kussing gemaak van Hertex
Fabrics se Turin-lap, kleur Breeze @ R460 p.m. Plakpapier
uit Home Fabrics se nuwe Eijffinger-reeks, Uni Royal
395021 (sowat R1 268 per 10 m-rol, 53 cm breed). Ander
items stilis se eie.
Knus SITPLEK
Gebreide oortreksel en ottoman (R2 200) van Lynn
Garrett kan bestel word. Sien Koopgids op bl. 150.
Anthony Shapiro-blompot (R399), Loads of Living. Mat
(R5 212), Gonsenhausers Fine Rugs. Wit bak stilis se eie.
Skink die KOFFIE
Maak of laat maak ’n los oortreksel vir 3 ottomans wat styf teenaan mekaar gestoot is (sien sarie.com). Ons lap is Bloom, Amapola,
kleur Breeze (280 cm breed, R460 p.m.). Alle kussingoortreksels
is van Hertex Fabrics-lap (vanaf R300 p.m.), www.hertex.co.za.
Blompotte (R35 elk) en Wonki Ware-borde (www.wonkiware.co.za),
vanaf R69 elk, Woolworths (borde net by uitsoektakke).
Lantern (R595), Hadeda. Spieël (R850), Moroccan Warehouse.
Mat (R9 000), Gonsenhausers Fine Rugs.

Wenk:

4 ottomans in ’n blokvorm geskuif, maak ook ’n praktiese koffietafel.

 
Pleks van ’n STOEL
Ons ottoman skuif netjies onder ’n
tafel in – ideaal as jy min ruimte het.
Glaskoppies en -pierings (R45 elk),
@home. Ander items stilis se eie.