Mobelli se nuwe buitemeubels is van roesvrye aluminium gemaak, en die stoelsitplekke van duursame materiaal. Die tafelblad is van getemperde glas. Die stel is beskikbaar met 4 of 8 sitplekke.

Vir meer inligting, skakel 021 434 2280 of besoek hulle by www.mobelli.co.za.