Gaan kyk 'n bietjie watter mooi geskenke en meubels daar by die winkel Objekt, 7de Laan 32, Parktown-Noord is. Baie daarvan is plaaslik vervaardig.

Skakel Objekt by 011 447 6005 of besoek www.objekt.co.za