Met plaaslike en ingevoerde plakpapier-reekse wat hier te koop is. Buiten professionele raad, bring hulle ook die plakpapier op jou mure aan. Besoek die vertoonkamer op die 5de vloer van The Palms Lifestyle Centre, Sir Lowrystraat 145, Woodstock, Kaapstad, kontak hulle by 021 465 6547 of bsoek hul webtuiste by www.wallcoverings.co.za.