Plak slegs een muur en die hele ruimte sal ophelder! Dis beskikbaar by Home Fabrics, uit die Pip-reeks van Eijffinger (ontwerp 386034). 'n Rol van 10 m x 53 cm kos R950.