Mooi genoeg as permanente uitstalling in die middel van jou kombuis. En kyk hoe mooi lyk 'n bos blomme daarin. Jy sal hom raakloop by uitsoek-takke van Boardmans teen R299,95. Daar is natuurlik ook bypassende koppies wat jy nie sal kan weerstaan nie.