Die beste nuus is hy het onlangs sy deure in die nuwe Cape Quarter-winkelsentrum in Groenpunt, Kaapstad, oopgemaak.

Wild Olive het produkte vir elke velsoort, maar het ook spesialiteitsprodukte vir droë en probleemvelle.

Kontak Wild Olive by 082 626 3339.