Met jou grootste oppervlaktes in grys (soos die bank) sal 'n spatsel kleur soos 'n turkoois kussing die hele leefdeel ophelder. Gaan loer gerus in by @home en @homelivingspace vir nuwe winter-inspirasie of besoek www.home.co.za.