'n Pragtige reeks nuwe beddegoed, van die sagste en beste gehalte katoen, is pas by al die Loads of Living-winkels uitgepak. Gaan loer gerus in, of besoek www.loadsofliving.co.za.