Wag eers, kyk na die nuwe gelamineerde vloere van Floors Direct, en maak weer jou sommetjies. Dis dalk nie die ware Jakob nie, maar lyk net soos natuurlike houtvloere en is boonop baie meer bekostigbaar - pryse wissel van R90 tot R400 per m².

Nog voordele van gelamineerde vloere is dit is nie-poreus en daarom baie higiënies. Huismiete en bakterieë het nie 'n broeiplek soos in die gleuwe van houtvloere nie. Dis ook maklik om skoon te maak en vlek nie.

Besoek www.floorsdirect.co.za vir keuses, of skakel 0861 1 FLOORS.