Besoek MG Design Box, Milnerstraat 372, Waterkloof, Pretoria, vir besonderse dekorstukke en inspirasie. Skakel hulle by 012 460 1965.

Kussing met hondjie, R280

Plantpot, R280

Glas-papiergewigte, R78 – R199

Wonki Ware-bakkies deur Di Marshall, R122 elk

Alles by MG Design Box.