Handles Inc het die nuwe Gainsborough-reeks van tydlose kristalknoppe en handvatsels (vanaf R48, BTW uitgesluit). Besoek www.handlesinc.co.za om die volledige reeks te sien.