Dekorwinkels is vol groen goed en ons hou veral van die bêrebokse (R350 vir 3); Chenille-kombers (R189) en kussing (kyk hoe mooi lyk groen, grys en wit saam).

Items is te koop by @home en @home livingspace, takke landwyd.