Vlekvrye staal in kombuise was lank mode, maar deesdae is wit terug as die moet-hê-kleur. Wit is sjiek, skoon en higiënies en maklik om skoon te hou.

Miele-kombuistoestelle se nuwe wit reeks (The White Collection) lui 'n nuwe era in leefruimtes en kombuise in Suid-Afrika in.