Die interessante ontwerpe en vernuftige gebruik van hout maak van elke meubelstuk iets unieks. Hulle maak meubels vir binne- sowel as buite.

Die stoel van bilau-hout kos sowat R4 900 en die lang tafel met 2 bankies vir buite sowat R13 650. Skakel Kobus Engelbrecht by 072 1875 709 of stuur 'n e-pos na kuducreations@gmail.com