Hulle het 'n mooi reeks nuwe materiale en ons hou veral baie van Canyon Butterfly, Sew Now! Sew Wow! en Birdsong. Dit is 100% Oxford-katoen, 110 cm wyd en kos R245 per meter. Die materiale is ook geskik vir stoffering.

Skakel 021 465 8620 of 011 788 9857 of besoek www.hadeda.net