Wallcoverings Inc het ’n groot verskeidenheid plakpapierreekse om uit te kies. Besoek gerus die vertoonkamer op die 5de vloer van The Palms Lifestyle Centre, Sir Lowrystraat 145, Woodstock, Kaapstad. Bel hulle by 021 465 6547 of besoek www.wallcoverings.co.za