Met name soos Diverse, Divine en Delightful belowe dit om vir baie lank die vertrek mooi te laat lyk. Dit word vanaf R960 in rolle van 10 m lank en 53 cm breed verkoop. Besoek die naaste Hertex-vertoonlokaal, besoek www.hertex.co.za of skakel 021 914 3390 vir navrae.