Daar is nêrens skerp kante of punte wat 'n kind kan beseer nie en die kleure is vars en stimulerend. Dit kos sowat R45 per handvatsel en is beskikbaar by Handles inc. Skakel 021 422 2322 of 011 325 2555 of kyk op www.handlesinc.co.za