Gaan maak 'n draai by Decorland ( in alle Game winkels landwyd) as jy nuwe rolblindings soek. Dis maklik om self te installeer. Pryse vanaf R99,95 (vir 600 mm x 1600 mm). Vir meer inligting, kontak Decorland by 0800 002 635