Vir dié uitgawe van SARIE WOON het ons dekorspan in Greyton naby Caledon in die Wes-Kaap gaan kuier. Met 8 praghuise, tuin-idees, selfmaak-idees, mooi badkamers en planne met kleur is dié uitgawe wéér een propvol inspirasie!

WOON 13 cover Klein

Dié uitgawe met Bobby Maandag 17 November op die rak!

DES