'n Glasklok en stormlanterns is van die items wat nou in Loads of Living se Somer 2009-reeks beskikbaar is. Pryse vanaf R399. Vir verskaffer-navrae: 0861 565 565.