Dit ruik glad nie na kool nie, lyk pragtig saam met blomme en hou boonop lank in ’n rangskikking. By die meeste groot blomhandelaars en bloemiste te koop.