Die SARIE WOON-span Lounette en Anita, is vir die eerste keer by die Absa KKNK.  Kyk hoe het hulle verskillende Karoo-geïnspireerde tafels gedek!

*Van dié dekor is beskikbaar om te koop by die SARIE-wêreld in die CP Nel-museum by die Absa KKNK.

Statige Karoo-tafel

KKNK tafel karoo paasfees

Glas- en breekware van Mr. Price Home.

photo[2]

Al dié plante kom uit die omgewing!

Paastafel

KKNK tafel karoo paasfees

photo[1]

Dié tafelblad van dié bokkie-tafel is in dié mooi kleure geverf.

KKNK tafel karoo paasfees

 Eet om die kombuistafel

KKNK tafel karoo paasfees

Kry nóg dekor-inspirasie HIER

Heerlike Karoo-resepte wat die tafels laat kreun

Stadiggesmoorde Karoo-lamskenkel

sk0912zip_zap03

Karoo-lamskerrie

sk0609kerrie01

Karoo-lamspastei met ertjie-kapokaartappels

sk08_3samara03