Spel jou kind se naam, plak sy of haar voorletter op die kamerdeur of skryf 'n mooi woord.

Die letters is sowat 100 mm hoog en 9 mm dik en beskikbaar in byna enige kleur. Letters en vorms vanaf R20. Mooi fotokaartjies is ook te koop (R30 vir 6 verskillende kaartjies of R5,60 elk).

Klik by heidijdesign.spaces.live.com vir meer