Sit hierdie hartvormige spieël van geslae metaal teen die muur in jou kamer, badkamer, voorportaal, in die gang, en laat dit 'n herinnering wees om jou liefde met ander te deel.

En sommer jouself ook lief te hê.

Dit kos R299 by Loft Living, 021 422 0088 en 011 442 0809.