Goeie nuus: Hulle het nou hul reeks uitgebrei met 'n versameling materiale wat vir gordyne, stoffering en dekor in die huis gebruik kan word. Vir meer inligting, skakel 011 447 9629 of besoek www.stonedcherrie.co.za.