En Bellini se 2010-reeks badkamerprodukte en krane – van die kontemporêre Volpe- tot hul luukse Piovana-reeks – voldoen aan albei dié vereistes. Boonop spog dit met die SABS-merk, en Bellini verseker ook klante hul produkte word volgens die strengste standaarde vervaardig. Alle Bellini-krane kom met 'n vyfjaar-waarborg. Kontakbesonderhede: www.bellini.co.za of 021 534 1357.