Nanotegnologie word nou ook vir die vervaardiging van teëls toegepas. Dit beteken dat die glans en duursaamheid van die teël verhoog word. Dit maak die teël ook meer vlek- en krapbestand.

Hoëglans- gepoleerde porseleinteëls kom in groottes van 600 x 600 mm en 800 x 800 mm by Tile Africa. Hul tolvrye nommer is 0800 002 783 of www.tileafrica.co.za.