Hertex Fabrics se nuwe Sisal-muurpapier is in 'n hele paar kleure, soos silwergrys en indigo-blou, beskikbaar. Die ryk kleure en tekstuur van dié muurpapier skep unieke atmosfeer deur hoe dit lig reflekteer. Dit kos sowat R 1 400 per rol. Navrae by 021 914 3390 of www.hertexfabrics.co.za