Hierdie handgemaakte teepot en bekers herinner aan Aladdin se towerlamp. Dit is van The Pause Room, 021 461 6488 of www.thepauseroom.co.za. Die groot bord dien as skinkbord en kos R400 by Moroccan Warehouse, 021 461 8318.