Dié bok-kop van soliede, gekerfde hout is van Loft Living. Jy kan dit selfs as 'n kapstok vir hoede, jasse en serpe gebruik. Dit kos R2 995.