Dit is nou die een ding waarsonder 'n huis nie kan nie - 'n deurmat.  @home se nuwe  deurmatte is mooi en funksioneel. Die mooi patroon herinner aan 'n ver reis na Marakesh. Gooi weg daardie deurgetrapte mat en skaf een aan met styl.