Rangskik bv. 'n mooi vaas (R250) van Woolworths saam met blink versierings. Die groot glasballe met liggies in (R350 elk) is van Rhubarb Room. Kontak hulle by 021 424 2004 of besoek www.rhubarbroom.co.za.