Sekere mense is mal daaroor om partytjies te reël en ander te bedien. Nou is dit tyd om húlle te bederf!

Niemand het ooit arm geraak deur te gee nie.

- Maya Angelou

Bederfpak

’n Mooi, bekostigbare geskenk vir die gasvrou – The Body Shop Soft Hands, Warm Kisses Strawberry Duo (R120) bevat ’n gegeurde handeroom en lipbotter.

eps_jpg_1054479 Strawberry Soft Hands, Warm Kisses_INCRSPS283

Cool T-hemde

Mevrou & Co maak T-hemde met persoonlikheid. Vanaf R390 vir volwassenes by Mevrou & Co. Ook vir kinders beskikbaar.

MCO_DIE_BASIE_CAMPAIGN_25_b8bf723d-e65d-404f-9edb-409ae296d7c2

Hou datum

Jy gaan dit elke dag gebruik, so dit kan maar netsowel mooi wees! M. Studio, vanaf R395.

M studio

Iets anders

Gee iets spesiaals en anders. Dié handdoeke is R129 vir 2 by H&M.

hmprod

Nóg geskenkidees

Vir die gesondheidsfoendie

Vir die avontuurlustige

Vir die foodie

Anderste en interessante geskenke

Vir onder 18’s