'n Reeks bypassende muurpapierstroke is ook beskikbaar. Die punte kos vanaf R59,95 en die wegbinders R99,95. Vind Decorland in al die Game-winkels landwyd. Rig navrae aan 0800 002 635 of www.decorland.co.za.