Kontemporêre en eklektiese meubels en huisware word persoonlik deur die eienaar, Chris Weylandt, plaaslik en oorsee uitgesoek. Besoek www.weylandts.co.za vir meer besonderhede.