Geskenke wat uit die hart kom en wat jy self maak, beteken soveel vir die persoon wat dit ontvang.

Hier is ’n paar self-doen geskenk-idees.

Gehekelde kombers

Gehekelde kombersWeet nie hoe om te hekel nie? Dié video wys jou hoe maklik dit is!

Potte vol kleur

potte vol kleur

Maak dit self: Gebreide handdoekrandjie

Handdoekrandjie

Somer-serp

sr1011backingboard_2_

Hartjie-teemus

sr1011backingboard_1_ Nóg self-maak geskenk-idees. KLIK HIER.