Stensil self die pragtige servet - perfek vir ’n feesmaal!

Knip elke servet 42 x 42 cm groot en stik dit om met ’n dubbelgevoude soompie. Sny die stensilpatroon (hieronder) uit en stensil woord met wit materiaalverf in middel van servet, so 5 cm vanaf onderrand. Fikseer verf deur met ’n warm yster daaroor te stryk. Werk met klein rygsteke en ’n enkele draad katoen- borduurgare rondom die woord.

(Regsklik en druk op SAVE om dié stensilpatroon uit te druk)

FEESstempel

Ons wys jou stap-vir-stap om te stensil. KLIK HIER!