Moenie mooi breekgoed wegsteek nie. Stal dit uit op ’n oop rak of in ’n glaskas in jou kombuis. Rond dit af met ’n mooi stensilpatroon (soos dié een) bokant die rak.

(Regsklik en SAVE om uit te druk. Vergroot of verklein na wense.)
stensil