Kas vir mooigoed

Haal die kasdeure af en installeer los rakke in die kas. (Elke opening van ons kas is sowat 15 x 15 cm groot.) Verf die rakke donkerrooi en beits (wood stain) die buitekant met 'n donker kleur.

Agtergrond-materiaal

Keramiekwerk en string keramiekblokkies (pryse op aanvraag), Helen Vaughan. Mandjie (R395), Nap. Verweerde driepoot-stoeltjie (R1 095), Weylandts. Fyn gehekelde serp (R510), Projekt. Bokhaarmus (R70), Spin Knits. Ander items stilis se eie.