Die 'love you home'-reeks van Builders' Warehouse is 'n nuwe digitale tydskrif propvol fees-idees vir jou huis. Laat die gesin saamwerk aan dié DIY-projekte wat jou huis binne ure in 'n feesplek kan omskep. Doen daai plaveisel wat jy nog altyd wou, of kry toets van die lekker braai-resepte. Bly ook veilig om die swembad, en onthou om al jou Kers-benodighede soos die boom en die liggies óók by Builders' Warehouse the kry.

Jy kan WEN!

Jy staan ook 'n kans om produkte ter waarde van R10 000 te WEN. Speel die video in die tydskrif, gunsteling-items om die stoep mee te versier en jy wen dalk jou keuse!