’n Stukkie Geskiedenis
’n Ragfyn doilie word ’n kontemporêre skildery. Die ontwerp word herhaal op die strooikussing.

WOON SESSIE - November 2009

 
Fotostateer dit
Trek ’n mooi boks oor met ’n fotostaat
van jou gunsteling-doilie en bêre van jou
lappies tot jou skryfbehoeftes daarin.
Sagte gemak

Party doilies is net te mooi om in
die kas te bêre. Werk dit op ’n
mooi sykussing vas –
perfek by jou muurpapier!

Dek met doilies
Met moderne tegnologie kan jy jou tafeldoeke
verpersoonlik vir jou volgende
ontbyttee- of uithang-geleentheid.
Kant & klei
Die pottebakker Di Marshall
van Wonki Ware gebruik ook
kant-en doilie-patrone in
haar werk.