Ons kry inspirasie vir ons hondejassie van die klassieke Burberry-jas, want wie wil nie mooi lyk in die herfs nie! Een van SARIE se dekor-redakteurs Anita Rossouw wys hoe.

Benodigdhede

- 1 m elk van 2 kleure geruite lap

- 2 m omboorsel

- bypassende gare

 In die SARIE Kos is daar ’n heerlike resep vir hondekoekies. Koop dit hier.