*Draai die bottel tot die verf in mooi patrone geloop het.

*Gooi oortollige verf uit en keer om op 'n ou koerant totdat al die verf uitgeloop het.

*Vee bottelnek gereeld skoon.

*Gebruik in 'n vaal kol in jou huis.

*Dit lyk ook mooi as tafelversiering pleks van blomme.

Wenk:

Glasverf gee 'n deurskyn-effek.

Koop dit by stokperdjiewinkels.