'n Versameling ou eetkamerstoele lyk ewe tuis om 'n hededaagse tafel. Jy het net 'n klein stukkie lap nodig om dit weer splinternuut te maak.