Vergeet van kunsbome opslaan vir ’n winter-Kersfees.

Laai ons PDF-boomontwerp af op en laat druk dit op growwe linne. Steek Kersballe oral teen die lap vas en rond af met ’n groot kruiekrans.

Klik hier.

FOTO Michael Le Grange