Melkdissel

Hoekom? Goed vir lewerkwale

Peperment

Hoekom? Vir naarheid en slegte spysvertering

Die astragalus-kruid

Hoekom? Vir die verlaging van bloeddruk en bloedsuiker en verbetering van spysvertering.

Knoffelgras

Hoekom? Versterk die immuniteit. Versigtig, die knoffelhuisie self kan jou hond siek maak en is giftig vir katte, maar hulle kan knibbel aan die gras wat daaruit spruit as hulle so voel. Ook roosmaryn is goed vir immuniteit

En wat is ’n troeteldier-vriendelike tuin sonder gras? Koop ’n hand vol grassaad by ’n gesondheidswinkel, saai in ’n pot en as dit begin uitspruit, sit dit binne bereik van jou diere-kind

Bron: petmd.com